Love is patient and kind. Love is not jealous or boastful or proud or rude.
Love does not demand its own way. Love is not irritable, and it keeps no record of when it has been wronged.
Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik, dit is nie afgunstig nie, is nie groot praterig nie, is nie verwaand nie.
Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie.
Dit verbly hom nie in onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid.
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles!!
En nou: Geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie...en die grootste hiervan is die liefde!!!!!!!
1Korintiers 13;4-7, 13

It is never glad about injustice but rejoices whenever the truth wins out.
Love never gives up, never loses faith, is always hopeful, and endures through every circumstance.
There are three things that will endure--faith, hope, and love--and the greatest of these is love.